Sprokie is `n sensuele, uitlokkende geur. Die soet aanloklike kwaliteit van jasmyn gee die parfuum `n helder varsheid wat kontrasteer met die ryk bedwelmende reuk van geurige kakao en amber tonka. Koffie en amandel maak Sprokie lewendig.
SPROKIE PARFUUM
Original price was: R295.00.R195.00Current price is: R195.00.
Out of stock
Sprokie is `n sensuele, uitlokkende geur. Die soet aanloklike kwaliteit van jasmyn gee die parfuum `n helder varsheid wat kontrasteer met die ryk bedwelmende reuk van geurige kakao en amber tonka. Koffie en amandel maak Sprokie lewendig.
Out of stock
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Reviews
There are no reviews yet.